Vera Miles

Vera Miles
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Vera June Ralston
Geboorte 23 Augustus 1930 (1930-08-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1950–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vera Miles (gebore 23 Augustus 1930) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Searchers (1956), Psycho (1960), The Man Who Shot Liberty Valance (1962), en Follow Me, Boys! (1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy